Universele Verklaring van de Rechten van de Mens
Universele Verklaring van de Rechten van de Mens Universele Verklaring Van Menseregte |
Artikel 1 Alle mensen worden vrij en gelijk in waardigheid en rechten geboren. Zij zijn begiftigd met verstand en geweten, en behoren zich jegens elkander in een geest van broederschap te gedragen. |
Artikel 1. Alle menslike wesens word vry, met gelyke waardigheid en regte, gebore. Hulle het rede en gewete en behoort in die gees van broederskap teenoor mekaar op te tree. |
Artikel 2 |
Artikel 2. Elke persoon het die reg tot al die regte en vryhede soos in die Verklaring vervat is, sonder uitsondering van enige aard soos op grond van ras, geslag, kleur, taal, godsdiens, geboorte of enige ander status. |
Artikel 3 |
Artikel 3. Elkeen het die reg tot lewe, vryheid en sekuriteit van persoon. |
Artikel 4 |
Artikel 4. Niemand sal in slawerny of knegskap gehou word nie; alle vorms van slawerny en handel in slawe sal verbied word. |
Artikel 5 |
Artikel 5. Niemand sal gemartel word of aan wrede, onmenslike of vernederende behandeling of straf blootgestel word nie. |
2024 Harmen Schoonekamp | contact | Talennet | Webzijdeplattegrond.
"Blaffende honde byt nie. "