Afscheid nemen - Afskeid neem
| tot ziens | totsiens |
| dag | tatta |
| vaarwel | vaarwel |
| goede reis | voorspoedige reis |
| tot straks | sien jou later |
| tot morgen | Ek sal jou more sien |
| tot volgende week | Ek sal jou volgende week sien |
| tot volgende maand | Ek sal jou volgende maand sien |
| tot volgend jaar | Ek sal jou volgende jaar sien |
| Ik hoop dat we elkaar ooit weer zien. | Ek hoop ons sal mekaar eendag weer sien |
| Het was leuk je gekend te hebben. | Dit was goed om jou te ken. |
| Ik wens je het beste voor je verdere leven. | My beste wense vergesel jou vir die res van jou lewe. |
| Ik zal je mijn adres geven. | Ek sal my adres vir jou gee |
| Mag ik jouw adres hebben? | Mag ek jou adres kry? |
| Ik zal je schrijven. | Ek sal jou ‘n brief skryf. |
© 2012 Harm Schoonekamp | contact | Talennet | FAQ | sitemap
"Het leven is als een doosje bonbons: je weet nooit wat je nu weer gaat krijgen. "
